SA dorpies appeal to Lesotho for help in getting drinkable water! Latest evidence of SA’s municipal woes from the current edition of the Free State Business Bulletin. So our poverty-stricken neighbours in Lesotho are now the last hope of people living in the Free State. One thing you can tell for for sure, Jacob Zuma isn’t from the Free State. So we wait … and wait … and beg Maseru for help. Here’s Lekgau Maja, interim director of infrastructure and technical services for Masilonyaya Municipality, quoted by the Free State Business Bulletin, explaining that they are pleading for help from Lesotho because there’s been no money allocated to his municipality for water purification works. Sigh!
Steeds waterprobleme op vyf dorpe
Lekgau Maja, waarnemende direkteur van infrastruktuur en tegniese dienste van die Masilonyana Munisipaliteit (Brandfort, Theunissen en Winburg), sê dié munisipaliteit beplan om teen R73 miljoen ‘n waterpyp van Theunissen tot op Brandfort aan te lê. Terselfdertyd is daar ‘n asbespyp wat vervang moet word omdat dit altyd lek en gesondheidsgevare inhou. Maja sê geen geld is aan die munisipaliteit se watersuiweringswerke toegewys nie en daarom is dit nog nie opgeknap nie. Hy het ‘n beroep op Lesotho gedoen om Suid-Afrika te help met waterverskaffing. Inmiddels word die Moqhaka Munisipaliteit water weens ‘n tekort van Kroonstad na Steynsrus vervoer. Mense op Steynsrus maak ook van boorgate gebruik om water te kry. Nie een van die munisipaliteite hier het die afgelope boekjaar Bloudruppelsertifikate vir watergehalte van die Departement van Waterwese ontvang nie.